Catch-a-lot Angling is launching
Ongeveer 15 jaar gelede het die Catch-a-Lot handelsnaam die lig gesien onder bestuur van Protea Oewer- en Karphengelaar Johan Fritz. Hy onthou nog die eerste embleem wat hulle gehad het – dit was die Lancelot man wat in plaas van ‘n swaard, eerder met ‘n visstok gestaan het. Oor die jare het Catch-a-Lot angling meer…